Kerssang Diens
Kom loof God se Naam op 26 November 2023 om 17:00 by Ligpunt Gemeente
Maar julle is die liggaam van Christus en lede afsonderlik - 1 Korinthiërs 12:27
Die gemeente se ontstaan is deur die lewende ware God geskep en hierin sal Hy altyd die Hoof in waarheid bly. Hierdie gemeente behoort aan die Lewende ware God en van ons word verwag om die uitvoering en diensbaarheid en gaan ons siele bedien soos Hy ons leer deur Jesus Christus in die Woord van God uiteengesit soos in Mattheus 10 en Lukas 10.
Die gemeente het spontaan onstaan (a.g.v) as gevolg van ‘n behoefte van ‘n groep mense wat ‘n geloofsgemeenskap met Christus as die Hoof , ‘n Geesvervulde gemeente gesoek het, om ‘n lewende verhouding met God te hê en Sy liefde teenoor mekaar te leef, maar wat steeds met verantwoordbaarheid aan Familia Dei Netwerk staan.
ONS GLO dat die Bybel, 33 vertaling die geskrewe woord van God is en geskryf is deur mense gelei deur die Heilige Gees as God se enigste woord. Ons glo dat dit die wil van God gesaghebbend verkondig en ons alles leer wat vir die saligheid nodig is.
Kontak ons gerus vir enige afsprake of addisionele inligting.
Kontak ons gerus vir enige afsprake of addisionele inligting.
Kontak persoon: William Paul Einkamerer – 083 247 2743
Persoon verantwoordelik: Elma Einkamerer – 083 289 3250
Kruispunt Barmhartigheid Diens onderhewig aan skenkings en donasies
Skakel Lettie van der Linde: 071 851 4405
Vers Spreuke 19:17 “Wie hom ontferm aan die arme, leen aan die Here”
Indien iemand wil betrokke raak by ‘n huis sel kan hulle vir die Kantoor skakel: 071 851 4405
Vir enige navrae kan die kantoor gekontak word by – 071 851 4405
Ons Worship-team is baie passievol om Jesus se Naam groot te maak. Dit gaan nie net oor musiek maak nie maar oor Aanbidding. As die Here dit op jou hart plaas, kom raak betrokke. Danie Jakobs – 082 948 2983
Vroue bediening behels enige hulp wat verband hou met funksies van die kerk.
Persoon verantwoordelik: Elma Einkamerer – 083 289 3250
Kontak persoon: William Paul Einkamerer 083 247 2743
Beraders word opgelei om hulle eie Praktyk in berading te begin en word toegerus om op ‘n hoë standaard te beraad.
Indien u berading nodig het, word dit op afspraak geboek by die kantoor. Amanda Maritz doen die kinderberading en Pastoor Marius maritz die volwassenes se berading.
as u ‘n besoek wil ontvang, skakel gerus die kantoor vir ‘n afspraak.
Kom kuier saam in Jesus liefde van Vrydag middag tot Saterdag middag! VRYDAG 06 Oktober 2023
Kom geniet die oggend saam met Renchè Seyffert en Benita du Plessis op 04 Nov 2023 Saterdag
Eksklusief net vir kinders 6 tot 12 jarige ouderdom. Ons het ‘n spesiale spreker: Evangelis Shawn Louis
Ons is al besig met ons 3de Parkrun vir 2023 en God is goed vir ons! Dit is ‘n groot sukses.
Ons dank God vir ‘n nuwe reën-seisoen wat voorlê! Kom vuur dit saam met ons.
Daar is lekker koffie en tee met ‘n beskuit na die diens elke sondag, moet nie die mis nie, kom kuier saam na die diens.
Woordreisigers sal binnekort weer begin vir die jaar van 2022, ons sien uit om weer almal te verwelkom na laasjaar…